|
|
AKADEMIE
Laer Volkskool rus op vier pilare. Die eerste en belangrikste van hierdie pilare is die akademie. 'n Leerder is eerstens by 'n skool ingeskryf om te leer en onderrig te word.
By Laer Volkskool word daar met ywer, entoesiasme en toewyding gewerk om aan elke leerder 'n stewige grondslag te verseker.
Daar word elke kwartaal 'n Top Tien aangewys. Dit is die tien leerders waarvan die gemiddelde persentasie behaal aan die einde van 'n kwartaal, die hoogste is. Elkeen van hulle ontvang 'n lapelwapen wat vir die duur van die daaropvolgende jaar.
Top Tien Presteerders vir Einde 2010

Top Tien Presteerders Graad 4 - Vierde Kwartaal
Voor v.l.n.r: Claudine Steyn, Nadine van der Merwe, Nica Human Lise-Marie Verwoerd
Agter v.l.n.r: Carli Engelbrecht, Dewald Jordaan, Landi de Wet Megan Baird, Bianke Schoeman

Top Tien Presteerders Graad 5 - Vierde Kwartaal
Voor v.l.n.r: Karlien Spykerman, Liza Uys, Kyra Beukes Franzé Janse van Rensburg
Agter v.l.n.r: EJ Viljoen, Annika Krüger, Armand Cronje, Aniza Bester Eloise du Plessis, Chané Olwage

Top Tien Presteerders Graad 6 - Vierde Kwartaal
Voor v.l.n.r: Johann Smit, Nomfundo Dyavo, Almaro de Villiers Annika Coetzer
Agter v.l.n.r: Juanné Kotzé, Marguerite Strydom, Sunet van Dyk, Eduaan Jordaan Ilze Coetzee, Dianne Squire

Top Tien Presteerders Graad 7 - Vierde Kwartaal
Voor v.l.n.r: Taryn van Niekerk, Jianie van Niekerk, Daniel Fourie Paul Bester
Agter v.l.n.r: Prieur du Plessis, Monique Bester, Hanroux Nel Shaunelle Schoonraad, Michelle Daffue
|
|
|