
Die Kultuuraand vind plaas op die 24 Februarie 2012 met Gaskunstenaars Romanz in die Poortjie saal. Kaartjies teen R250 elk is beskikbaar by die kantoor.
[ lewer kommentaar ] ( 8 keer besoek )
Volkies is baie trots op hierdie hokkiespelers wat almal in die D7 Hokkiespan opgeneem is!
Hou so aan Volkies!!
Op foto:
Voor: Janke Pretorius, Marguerite Strydom, Nomfundu Dyavu
Agter: Arno le Roux, CJ Human
Afwesig: Lara le Roux
[ 1 kommentaar ] ( 320 keer besoek )
Nomfundu Dyavu is gekies vir die Suid Gauteng O/13 Hokkiespan.
Baie geluk Nomfundu, ons is baie trots op jou!
[ lewer kommentaar ] ( 296 keer besoek )


Volkies se O/7 Bulletjie Rugbyspan het op Saterdag 14 Mei 2011 deelgeneem aan die O/7 Mini Rugby te Risiville.
Wel gedaan Volkies julle het puik gespeel!
Foto's - Eddie du Plessis
[ lewer kommentaar ] ( 14 keer besoek )
Volkies het groot pret gehad met graad 6K se Hoededag! Almal het baie moeite gedoen met hulle hoede en die gees was fantasties! Die wenners was:
Graad R en RR : Jasmine
Graad 1 : Megan
Graad 2 : Richard
Graad 3 : Zinobia
Graad 4 : Clarissa
Graad 5 : Mariani
Graad 6 : Danelle
Graad 7 : Nathan
Ieder en elke Volkie wat deelgeneem het was 'n wenner!!
[ 1 kommentaar ] ( 423 keer besoek )

Inskrywings



