0/8 rugby manne glimlag breed na ‘n taai stryd teen hul opponente!  


[ lewer kommentaar ] ( 3 keer besoek )
Kultuuraand op die 24 Februarie 2012  


Die Kultuuraand vind plaas op die 24 Februarie 2012 met Gaskunstenaars Romanz in die Poortjie saal. Kaartjies teen R250 elk is beskikbaar by die kantoor.


[ lewer kommentaar ] ( 99 keer besoek )
Volkies se Hokkie trots! 


Volkies is baie trots op hierdie hokkiespelers wat almal in die D7 Hokkiespan opgeneem is!

Hou so aan Volkies!!

Op foto:

Voor: Janke Pretorius, Marguerite Strydom, Nomfundu Dyavu
Agter: Arno le Roux, CJ Human
Afwesig: Lara le Roux

[ 1 kommentaar ] ( 454 keer besoek )
Volkie gekies vir Suid Gauteng Hokkiespan 


Nomfundu Dyavu is gekies vir die Suid Gauteng O/13 Hokkiespan.

Baie geluk Nomfundu, ons is baie trots op jou!


[ lewer kommentaar ] ( 371 keer besoek )
O/7 Bulletjie Rugby 


Volkies se O/7 Bulletjie Rugbyspan het op Saterdag 14 Mei 2011 deelgeneem aan die O/7 Mini Rugby te Risiville.

Wel gedaan Volkies julle het puik gespeel!

Foto's - Eddie du Plessis

[ lewer kommentaar ] ( 6 keer besoek )

| 1 | 2 | Next> Last>>