INLIGTING
Tuis Kontak Inligting Kalender Finansies Projekte *VARKFEES!! Foto's Belangrike Dokumente Oud Volkies Gesels Opedag Gr R & 1 Grondslagfase
 
 VOORSKOOL
Program Omsendbriewe Kontak Inligting
 
 LAERSKOOL
Boodskap van die Hoof Bestuur Geskiedenis Leerlingraad Akademie Dienste & Fasiliteite Skooldrag Sport Kultuur Omsendbriewe Volkie Nuus
ONS SKOOL

Laer Volkskool is gestig op 24 Julie 1903. Gedurende 2003 vier ons 'n eeu van uitmuntende onderwys!

Laer Volkskool se Historiese Ingang

ONS VISIE:
Ons neem 'n gelukkige kind met behulp van Bybelse normes en waardes, dissipline en positiewe samewerking na die kruin van sukses!

ONS MISSIE:
Ons streef na:
  • 'n Kultuur van uitnemende onderwys
  • Gesonde finansiele bestuur
  • Effektiewe kommunikasie tussen alle vennote
  • Optimale bestuur van infrastruktuur
  • Effektiewe uitdra van 'n positiewe, dinamiese beeld.
  • Algehele betrokkenheid
 
 KALENDER
 
 FOTO ALBUM


 VOLKIES SOEK
 
 
 ONS TROTS
Ons Skoolwapen
Ons Skoollied
 
 ANDER SKAKELS
Speel & Leer
Ontwerp en Instand gehou deur © Coffeebean Web Designs 2010. Foto's geneem deur Marie Strydom 0828558228.