INLIGTING
Tuis Kontak Inligting Kalender Finansies Projekte en Feeste Foto's Belangrike Dokumente Opedag Gr R & 1 Grondslagfase
 
 GESELS SAAM
Blog
 
 VOORSKOOL
Program Omsendbriewe Kontak Inligting
 
 LAERSKOOL
Boodskap van die Hoof Bestuur Geskiedenis Leerlingraad Akademie Dienste & Fasiliteite Skooldrag Sport Kultuur Omsendbriewe

Akademie

Mini Tennis
LAER VOLKSKOOL OPE DAG - GR. R en EEN

GRAAD R & EEN OPEDAG, 'N HOOGTEPUNT OP LAER VOLKSKOOL SE KALENDER

Swem   Koor   In die saal

Reeds maande voor die Ope Dae, wat gewoonlik in September gehou word, begin die Volkies al planne beraam om HIERDIE OPEDAE die beste nog te maak. Want elke liewe Graad RR, R en Graad Een en hul ouers, wat ons skool besoek is ons EREGAS. Ons wil graag die dag onvergeetlik maak en probeer om elke kind so tuis moontlik te laat voel.

Dit is 'n GROOT STAP vir u kind en 'n GROOT BESLUIT vir u as ouer. Daarom probeer ons u alles van ons skool vertel en neem u deur die klasse en gronde. U ontmoet ook ons personeel - ONS TROTS.

Daarna word tee en verversings geniet terwyl die nuwe maatjies springkasteel spring en resies hardloop. Elke kind ontvang 'n pragtige unieke geskenkpakkie wat elke jaar nuut en spesiaal vir die kleinspan gemaak word.

NATUURLIK kan geen VOLKIE TUIS VOEL en GROEN BLOED hê sonder sy Volkie hempie nie - elke kind wat registreer as Graad RR, R en Een leerder ontvang 'n gratis Volkiehempie wat reeds deel uitmaak van u lysie van benodigdhede. U kan ook reeds op hierdie dag u skryfbehoeftes, klaar verpak - aankoop.

ONS NOOI U UIT! Kom kuier vir ons, kom ontmoet ons pragtige skool met sy trotse 100+ jaar tradisie! VOLKIELAND - U REG OP DIE BESTE!

Mini Krieket   Mini Netbal   Die Volkies Sing

Mini Hokkie   Revue   Redenaars
 
KALENDER 
 
FOTO ALBUM 


VOLKIES SOEK 
 
 
ONS TROTS 
Ons Skoolwapen
Ons Skoollied
 
ANDER SKAKELS 
Speel & Leer

Skaak

Atletiek
Ontwerp en Instand gehou deur © Coffeebean Web Designs 2011. Foto's geneem deur Marie Strydom 0828558228.