|
|
SKOOLDRAG
1. SOMERSDRAG
| Seuns
|
Meisies
|
| Grys kort- of langbroek
|
Groen skoolrok
|
| Grys kortmouhemp
|
Gordel om middel gedra
|
Swart skoolskoene grys sokkies
|
Swart skoene
|
Mag kaalvoet indien kortbroek gedra word.
|
Wit skoolsokkies / kaalvoet
|
Indien kleurbaadjie gedra geen das vereis nie
|
Op koel dae kan 'n Dri-mac, trui of sweetpakbaadjie gedra word
|
2. VRYDAGDRAG
| Seuns
|
Meisies
|
Groen Laer Volkskool kniebroek met skoolwapen
|
Groen Laer Volkskool kniebroek met skoolwapen
|
Tekkies en wit sokkies sonder prentjies / kaalvoet
|
Tekkies en wit sokkies sonder prentjies / kaalvoet
|
| Groen en Geel gholfhempie met skoolwapen
|
Groen en Geel gholfhempie met skoolwapen
|
Bottelgroen Dri-mac of sweetpakbaadjie (Koel dae)
|
Bottelgroen Dri-mac of sweetpakbaadjie (Koel dae)
|
| Geen kleurbaadjie
|
Geen kleurbaadjie
|
3. WINTERSDRAG
| Seuns - Formeel
|
Meisies - Formeel
|
| Grys Langbroek
|
Swart Langbroek
|
Grys langmou hemp & skooldas
|
Wit langmou hemp & skooldas
|
| Skooldas met baadjie
|
Swart sokkies
|
Trui / oortrektrui bottelgroen Dri-mac
|
Trui en /of baadjie
|
Swart skoolskoene grys skoolkouse
|
Swart skoolskoene
|
Swart gordel leer of kunsleer toelaatbaar
|
|
| Seuns - Informeel
|
Meisies - Informeel
|
| Volledige Skoolsweetpak
|
Groen Skoolrok
|
Groen en Geel gholfhemp met skoolwapen
|
Swart sykouse, swart skoolskoene, Kleurbaadjie
|
| Tekkies, wit sokkies sonder prentjies
|
Trui /oortrektrui of bottelgroen Dri-mac
|
Geen Dri-mac saam met skoolsweetpak
|
OF
|
| Swart serp mag gedra word
|
Volledige skoolsweetpak
|
|
|
Groen en Geel gholfhemp met skoolwapen
|
|
|
Wit tekkies met wit sokkies sonder prentjies
|
|
|
Geen Dri-mac saam met skoolsweetpak
|
|
|
Swart serp mag gedra word
|
4. SKOOLSKOENE
| Seuns
|
| Swart toerygskoolskoene.
|
| Geen inglip- of gespe-modes word toegelaat nie.
|
| Meisies
|
| Swart toerygskoene of skoene met 'n bandjie oor die voetbrug.
|
| Geen inglip- of diksool-modes word toegelaat nie.
|
| Tekkies
|
| Moet asseblief oorwegend wit sport tekkies wees.
|
| Geen diksool- of modeskoene sal toegelaat word nie.
|
5. LET WEL
| Provinsiale Drag
|
| Leerders wat provinsiale kleure in 'n sportsoort verwerf het, mag die volledige sportdrag op 'n vrydag dra. (Slegs in die jaar waarin die kleure verwerf is.)
|
| Eerste Span
|
| Indien 'n eerste span geborg word met 'n Dri-mac, mag die baadjie vir die betrokke jaar op 'n vrydag by die groen kniebroek en groen en geel gholfhemp gedra word.
|
| Juwele
|
Oorringe - Slegs een netjiese stel goue of silver klein ringetjies of "studs"
'n Netjiese seëlring is toelaatbaar
Geen ander bandjies of kettings nie.
Slegs haarrekkies in die skoolkleure.
|
| Verjaarsdagdrag
|
Leerders mag op die dag wanneer hulle verjaar enige netjiese, toelaatbare informele klere aantrek.
Indien die verjaarsdag oor 'n naweek of in die vakansie is, kan die klere die komende Maandag aangetrek word.
|
|
|