INLIGTING
Tuis Kontak Inligting Kalender Finansies Projekte en Feeste Foto's Belangrike Dokumente Opedag Gr R & 1 Grondslagfase
 
 GESELS SAAM
Blog
 
 VOORSKOOL
Program Omsendbriewe Kontak Inligting
 
 LAERSKOOL
Boodskap van die Hoof Bestuur Geskiedenis Leerlingraad Akademie Dienste & Fasiliteite Skooldrag Sport Kultuur Omsendbriewe
PROGRAM GRAAD R & RR

Skep vir u kind 'n tweede tuiste in 'n uitkoms gebaseerde stimulerende omgewing.

Ons opgeleide personeel bied aan u kind:
  • Geletterdheid
  • Gesyferdheid
  • Lewensvaardighede
Die ontwikkeling van u kind word in die geheel gedoen deur die akademiese, kulturele en sportaktiwiteite te integreer.

Speelpark:
Ons speelpark is boomryk, omhein en toegerus moet lieflike speelapparaat, sandput en eethoekie.

In die area vind groot spierontwikkeling plaas. Spel is ons erns - Dis belangrik en groot PRET!


Ander Aktiwiteite:
  • Playball
  • Zoobidi Dooperdz
  • Kinder Musik
  • Spraak en Drama
  • Bulletjie Rugby
  • Pom Pom Meisies
Ouers word op die hoogte gehou van kinders se vordering deur gereëlde verslae.


Ons 10 Puntplan:
  1. Godsdiens vorming.
  2. Stimulering en bevordering van taal ontwikkeling.
  3. Estetiese ervaring van musiek, verf, handwerk e.a. media selfekspressie speel 'n groot rol.
  4. Ontwikkeling van klein en groot spiere.
  5. Ontwikkeling van hand- en oogkoördinasie en spierbeheer.
  6. Gewoonte vormde aktiwiteite, roetine en dissipline.
  7. Ontwikkelinmg van gesonde emosionele aanpassing en optrede.
  8. Ervaring van sensopatiese genot deur al die sintuie te gebruik.
  9. Die bou van 'n positiewe selfbeeld.
 
KALENDER 
 
FOTO ALBUM 


VOLKIES SOEK 
 
 
ONS TROTS 
Ons Skoolwapen
Ons Skoollied
 
ANDER SKAKELS 
Speel & Leer
Ontwerp en Instand gehou deur © Coffeebean Web Designs 2011. Foto's geneem deur Marie Strydom 0828558228.